Lees en fliek saam met my
The Glass Castle
Ware verhale laat mens soms dink, dit klink soos ‘n storie of ‘n fliek. Só is die aangrypende verhaal van Jeannete Walls, wat sy in die boek The Glass Castle vertel, waarvan ‘n fliek gemaak is. Dit vertel ‘n verhaal  van onvoorwaardelike liefde in ‘n disfunksionele familie wat, ondanks die diepgaande gebreke, die skrywer met … Lees verder The Glass Castle
Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie. Sex, drugs and rock ‘n roll. Raak saam met die jeugdige idealistiese karakters hoog gerook deur Olwagen se kamera wat soms surrealisties deur die kamer en jou kop tol. Word saam met ontnugterde 30-somethings dronk as hulle op ‘n partytjie terugkyk en steeds geteister word deur die raaisels en geheime … Lees verder Johnny is nie dood nie
Die Verevrou – Jan van Tonder
Die verevrou by Jan Van Tonder My rating: 4 of 5 stars “Sy gaan staan onder die stort. Eers met net die koue kraan oop om haar uit die kokon te ruk waarin sy haar die afgelope drie dae toegespin het – nie die gladde geel kokon van ’n sywurm nie, maar ’n blarerige, onnet … Lees verder Die Verevrou – Jan van Tonder
Die Seemeeu
Christiaan Olwage is vinnig besig om homself te vestig as een van my gunsteling filmmakers. Die Seemeeu is sosiale realisme op sy beste. Hoewel ek nooit Anton Chekhov se teaterstuk The Seagull of die Afrikaanse verwerking daarvan op die verhoog gesien het nie, het die hele film ‘n gevoel van teater gehad, wat vir my … Lees verder Die Seemeeu
Cafe Society
Woody Allen het soos soveel keer vantevore, ‘n fliek gemaak wat ek weer wou sien. Sy kenmerkende neurotiese aanslag en vreemde humor dwarsdeur die fliek is daar. Tragiese oomblikke word omskep in iets snaaks, wat my altyd laat uitbars van die lag. Net Woody Allen kan dit regkry om my te laat lag oor ‘n … Lees verder Cafe Society
The Bookshop
Boeke en fliek. Dis my twee liefdes. Kombineer die twee en ek is daar. Britse verhale, filmmakers en akteurs help ook. In hierdie geval was dit ‘n Spaanse filmmaker (Isabel Coixet) wat ‘n verhaal vertel wat afspeel in die tyd na WW11, met Britse en Amerikaanse akteurs. The Bookshop speel af in Engeland, 1959, waar … Lees verder The Bookshop
‘n Groen boek oor kleur
Elke mens het ‘n storie. Die waarheid is soms vreemder as fiksie, maar altyd eg en hartroerend. Sommige stories word vertel, maar soms maak ‘n boek of ‘n fliek ‘n mens ook toenemend bewus van die aaklige wete dat daar nie net in Amerika nie, maar ook hier by ons, duisende verhale is wat nié … Lees verder ‘n Groen boek oor kleur
Erfskandes – Trisa Hugo
Op ʼn plaas in die ou Transvaal het ʼn man gewoon. ʼn Welgestelde boer. Hy was nooit getroud nie, maar wou graag ʼn erfgenaam hê. Hierdie is ʼn verhaal oor twee babas. Daar was die lykie van ‘n baba, wat die boervrou onder die lemoenboom uitspit, met die geroeste bloudraad om die nekkie. Die ander … Lees verder Erfskandes – Trisa Hugo
River People – Margaret Lukas
River People by Margaret Lukas My rating: 5 of 5 stars “This ain’t your home no more.” The young Effie was sent away in marriage with Rev Jackdaw by her father, in a time when girls could get married at the age of ten, just by lifting a Bible. After a grueling trip, she was … Lees verder River People – Margaret Lukas
Shade and Light – Maryann D’Agincourt
The echoes of the past resonate through the lives of two families living in Boston. The secrets of the past where one family was helped by the other in Trieste, are never revealed, yet the threads of it are woven through their lives. It is a slow and easy read, not much happening. The reader … Lees verder Shade and Light – Maryann D’Agincourt
Soul Conversations by Austyn Wells
Review done for NetGalley.com – Soul Conversations: A Medium Reveals the Secrets to Developing Your Intuition and Connecting with the Spirit World by Austyn Wells This book explains difficult concepts in such a way that even people with little background on soul matters, can understand. The cover is lovely and well chosen. The exercises are … Lees verder Soul Conversations by Austyn Wells
Die seuns van Bird Island – Mark Minnie
Die seuns van Bird Island: ‘n Skokkende onthulling uit die hard van die NP-regering by Mark Minnie My rating: 2 of 5 stars Twee sterre klink min om vir ‘n boek te gee wat ek tot op die einde gelees het. Ek het egter gekyk waarvoor staan elke ster, en 3 *** sou beteken “I … Lees verder Die seuns van Bird Island – Mark Minnie
Patagonië – Maya Fowler
Patagonië by Maya Fowler My rating: 3 of 5 stars Die twee parallelle stories is baie slim verbind, om die ooreenkomste saam te vleg, die storie wat in die agterkleinseun se lewe herhaal. Die man vlug na ‘n skandaal, die vrou sit hom agterna Pategonië toe. Is Tertius en Alta dalk Basjan en Salomé gereïnkarneer? … Lees verder Patagonië – Maya Fowler
‘n Engel in die hoenderhok – Gerda Taljaard
‘n Engel in die hoenderhok by Gerda Taljaard My rating: 4 of 5 stars Hierdie was vir my ‘n uitstekende voorbeeld van domestic noir, nog voordat dit as genre beskryf en gewild geword het. Die boek lees maklik en vinnig, maar het baie diepte en jy lees van die paragrawe oor en oor, die donker … Lees verder ‘n Engel in die hoenderhok – Gerda Taljaard
Ek is Liza Smit – Liza Smit & Raquel Lewis
Ek is Liza Smit by Liza Smit My rating: 4 of 5 stars Ek onthou presies waar ek was die dag in 1977, toe Robert en Jeanne Smit vermoor is. In Delmas by familie. Sonder dat ek geweet het waarom, het die rooi letters, RAU TEM, wat oor die jare kort-kort in koerante opgeduik het, … Lees verder Ek is Liza Smit – Liza Smit & Raquel Lewis
Feed Fetched by RSS Dog.