MaanKind
Die dag toe my ma vir my gejok het…
Hierdie pragtige Wisteria wat uiteindelik te swaar geword het vir my suster Teunet se huis, het my elke jaar laat …

Continue reading

‘n Laaste begin
Vandag sewentientien jaar gelede was dit die laaste dag wat ons in Roodepoort gewoon het. Laatmiddag toe die treklorrie weg …

Continue reading

‘n Vrou en ‘n Skoen
Op 25 Augustus 2015 het ek geskryf: Die waarde van Facebook. And the joys of living in a small town. …

Continue reading

Die man met die ysblou oë
Jare gelede toe John nog ‘n “Belangrike Man” in Johannesburg was, was ons genooide gaste by een of ander perdewedren, …

Continue reading

Die legende van Ella Gordon
Ons hou mos van rondry. Op ons reise, vat ons meestal the road less travelled en as ons by ‘n vurk …

Continue reading

Verandering is fantasties!
Meeste mense verstaan nie die konsep verandering nie, hulle kan net vergelyk met dit wat hulle reeds ken. Waarom skop …

Continue reading

Grense is vir mense
Het ons té vry van spraak geword, en word daar dalk nou deur meer vryheid wat toenemend op subtiele maniere ingeperk word noodwendige grense gestel wat in sekere opsigte eintlik nodig is? 

Continue reading

Drome is vir slaap
Daardie ou cliché van “If you can dream it, you can do it” hou nie meer vir my water nie. …

Continue reading

Die blou baadjie
In 2014 het ek iets geskryf oor ‘n diep vriendskap, wat my die grootste vreugde, maar ook die grootste pyn …

Continue reading

Wie is ons?
Die internet is ‘n wonderlike ding, mens besef nie hoeveel van jouself bly in die lug rondsweef vir baie jare …

Continue reading

Feed Fetched by RSS Dog.